Welkom

Oosterlig is 'n plek waar mens Jesus kan ontmoet net soos jy is,  getransformeer word en 'n verskil  maak in die wêreld.  Ons glo daarin om spasies te skep waar mense nie net mekaar, maar ook die Here beter kan leer ken. Kom woon een van ons Eredienste op Sondae by!

Word die beste weergawe van jouself.
Word deel van die avontuur net soos jy is, 

word getransformeer, 
maak 'n verskil.

Nuutste Boodskap

Die laaste paar jaar het Oosterlig 'n aantal uitstekende preekreekse gehad. Ons fokus in die reekse dat jy die beste weergawe van jouself kan word. Indien jy dalk die nuutste Boodskap of Bybelskool gemis het, kan jy dit hier luister. 

Eredienstye:

 08:00  |  10:00  |  17:30

Kliek hier om vir 'n erediens te bespreek:

Aanlyn Eredienstye:

Elke Sondag om 08:00

Kliek hier vir aanlyn erediens:

Kontak ons

Ons sal graag van jou wil hoor. Vul die vorm in sodat ons kan gesels.