VOLG ONS
Ons glo dat God primêr 'n gewer is.
Daarom werk ons intensioneel daaraan
om vrygewig te leef sodat ons Sy karakter al hoe meer in die wêreld kan reflekteer.

HOE KAN JY JOU DANKOFFER GEE?

Bankbesonderhede

Gebruik die onderstaande bankbesonderhede
om 'n EFT te maak.
Gebruik asseblief die volgende verwysing:

DANKOFFER

FNB-tjekrekening: 632 1850 3919
Takkode: 210835
Rekeningnaam: NG Pretoria Oosterlig
Verwysing: Dankoffer

Enige vrae, of kort jy dalk hulp?

Ons help graag.
Vul die onderstaande vorm in: