VOLG ONS
Ons glo dat God primêr 'n gewer is.
Daarom werk ons intensioneel daaraan
om vrygewig te leef sodat ons Sy karakter al hoe meer in die wêreld kan reflekteer.

Hierdie geloofsoffer word gevra van lidmate wat in staat is om, bo en behalwe hulle maandelikse dankoffer, 'n addisionele bydrae te maak - uitsluitlik vir Maak 'n Verskil-projekte.
Dankie vir jou bydrae.

HOE KAN JY JOU GELOOFSOFFER GEE?

Bankbesonderhede

Gebruik die onderstaande bankbesonderhede
om 'n EFT te maak.
Gebruik asseblief die volgende verwysing:

GELOOFSOFFER

FNB-tjekrekening: 632 1850 3919
Takkode: 210835
Rekeningnaam: NG Pretoria Oosterlig
Verwysing: Geloofsoffer

BEDRAG: R 1600

Enige vrae, of kort jy dalk hulp?

Ons help graag.
Vul die onderstaande vorm in: