VOLG ONS

Meegevoel

Meegevoel met die familie en gesin van Miempie Avenant met haar afsterwe.
Ons dink en bid vir Marie Ligthelm wat aansterk na ń beroerte.
Meegevoel met die familie en gesin van Anthony Steen met sy afsterwe.
Ons dink en bid vir Annemarie Snyman wat aansterk na ń operasie.
Meegevoel met die familie en gesin van Wim Heunis met sy afsterwe.
Indien jy  kontak wil maak met enige van die persone op die Gebedslys,
kontak Ursula by ursula@oosterlig.co.za
 

Vir wie KAN ons bid?

Ons wil graag van jou hoor.
Vul gerus die vorm hieronder in om ons in kennis te stel van iemand wat voorbidding benodig.