Oosterlig Youtube Kanaal
Kyk al die boodskappe en huisgroepmateriaal hier.
Nuutste Boodskap
Die laaste paar jaar het Oosterlig 'n aantal uitstekende preekreekse gehad. Ons fokus in die reekse dat jy die beste weergawe van jouself kan word. Indien jy dalk die nuutste Boodskap of Bybelskool gemis het, kan jy dit hier luister.