Reëls wat nagekom moet word:
1. Maskers is verpligtend; bring u eie masker saam.
2. Daar is sanitasiestasies by die ingange.
3. Sitplekke is aangedui volgens sosiale afstand.
4. Bywoningsregister moet by ingang geteken word.
5. Temperatuur word by ingange geneem en in bywoningsregister aangeteken.
6. Hou u masker op tydens Lofprysing.
7. Die volle Erediensliturgie sal gevolg word.
8. Ingange 1, 2 & 3 - vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon.
Ingange 4 & 5 - vir ouers wat kinders na die Gesinsbediening in Communitas moet neem.
9. Gesinne mag bymekaar sit.
*Alle ouers met kinders wat na die Kompaskids gaan, moet asb. hulle plek bespreek.
Reëls wat nagekom moet word:
1. Maskers is verpligtend; bring u eie masker saam.
2. Daar is sanitasiestasies by die ingange.
3. Sitplekke is aangedui volgens sosiale afstand.
4. Bywoningsregister moet by ingang geteken word.
5. Temperatuur word by ingange geneem en in bywoningsregister aangeteken.
6. Hou u masker op tydens Lofprysing.
7. Gebruik Ingange 1, 2 & 3 - vir persone wat die Erediens in die Hoofouditorium bywoon en kinders wat na die KompasKids bo in Communitas gaan.
Ingange 4 & 5 - vir ouers wat na die "Streaming" Erediens in Communitas gaan en kinders wat na die KompasKids bo in Communitas gaan.
8. Gesinne mag bymekaar sit.