VOLG ONS

Wil jy 'n Vrywilliger wees?

Vrywilliger intekenvorm

Vrywilligers is 'n integrale deel van die kerkgemeenskap. God het vir ons soveel unieke talente, gawes en vermoëns gegee, en daar is 'n verskeidenheid maniere om te dien. Kies die bediening waarin jy graag sal wil dien en ons kom so gou moontlik terug na jou toe.